Keala Settle (gebore 5 November 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ricki and the Flash (2015), The Greatest Showman (2017), Hall American: Forbidden (2018), en American Reject.
Filmografie Rolprente 2015: Ricki and the Flash 2017: The Greatest Showman 2018: Hall American: Forbidden 2019: John Pinette: I Go Now American Reject
Video's 2018: Walmart: The Box
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu