Mary Sellers (gebore 3 September 1962) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente StageFright (1987), The Crawlers (1993), Loon Lake (2012), en The Orchard (2018).
Filmografie Rolprente 1987: StageFright 1987: Eleven Days, Eleven Nights 1988: Ghosthouse 1990: Lambada 1990: La maschera del demonio 1993: The Crawlers 1994: La stanza accanto 2012: Loon Lake 2018: The Orchard
Televisiereekse 1989: Valentina
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu