Carmen Serano (gebore 18 Augustus 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Next Friday (2000) en in die televisiereekse Breaking Bad (2008) en Chop Shop (2014).

Filmografie Rolprente 2000: Next Friday 2010: Deadly Impact 2018: Questions Silverdome

Televisiereekse 2008: Breaking Bad 2014: Chop Shop

Video's 2007: Urban Justice

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu