Tracy Scoggins (gebore 13 November 1953) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Cutter (2005) en in die televisiereekse The Colbys (1985) en Crusade (1999).
Filmografie Rolprente 1988: In Dangerous Company 1990: The Gumshoe Kid 1990: Play Murder for Me 1990: Watchers II 1991: Timebomb 1991: Ultimate Desires 2003: Hellborn 2005: The Cutter 2006: Mr. Hell 2006: The Strange Case of Dr. Jekyll and Mr. Hyde 2008: Otis
Televisiereekse 1983: The Renegades 1984: Hawaiian Heat 1985: The Colbys 1991: The Image Workshop 1995: Lonesome Dove: The Outlaw Years 1999: Crusade 2004: Dante's Cove 2005: Here! Backlot
Televisierolprente 1994: Galaxy Beat 1995: Jake Lassiter: Justice on the Bayou 1998: Babylon 5: The River of Souls
Video's 1988: Tough Stuff 1990: Dan Turner, Hollywood Detective 1992: Demonic Toys 1992: Rape Is Not an Option 1993: Alien Intruder 1993: Dollman vs. Demonic Toys 1994: Mind Your Body 2005: From Rivals to Romance: The Making of Lois and Clark 2007: Babylon 5: The Lost Tales
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu