Kimberly Scott (gebore 11 Desember 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Abyss (1989), Flatliners (1990), Falling Down (1993), en Guess Who (2005).

Filmografie Rolprente 1989: The Abyss 1990: Flatliners 1993: Falling Down 1998: Sweet Jane 2005: Guess Who

Televisierolprente 1993: Caught in the Act 2007: Time Upon a Once

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu