Pippa Scott (10 November 1934 - 22 Mei 2025) was 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Searchers (1956), Auntie Mame (1958), Petulia (1968), en King Leopold's Ghost (2006).
Filmografie Rolprente 1956: The Searchers 1958: Auntie Mame 1958: As Young as We Are 1966: For Pete's Sake 1968: Petulia 1971: Cold Turkey 1982: The Sound of Murder 2006: King Leopold's Ghost 2009: Footprints 2013: Automotive
Televisiereekse 1959: Mr. Lucky 1976: Jigsaw John
Televisierolprente 1972: My Sister Hank 1974: Bad Ronald
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu