Daniela Sea (gebore 5 Maart 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shortbus (2006), Itty Bitty Titty Committee (2007), en The Pyrex Glitch (2012), en in die televisiereeks The L Word (2004).

Filmografie Rolprente 2006: Shortbus 2007: Itty Bitty Titty Committee 2011: The Casserole Club 2011: Camp Casserole 2012: The Pyrex Glitch

Televisiereekse 2004: The L Word

Televisierolprente 2006: The Out 100

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu