Jean Bruce Scott (gebore November 1958) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Magnum, P.I. (1980), St. Elsewhere (1982), Airwolf (1984), en Port Charles (1997).
Filmografie Televisiereekse 1980: Magnum, P.I. 1982: St. Elsewhere 1984: Airwolf 1997: Port Charles
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1956