Jacqueline Scott (gebore 1 Januarie 1932) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Charley Varrick (1973) en Telefon (1977), en in die televisiereekse The Fugitive (1963) en Planet of the Apes (1974).
Filmografie Rolprente 1958: Macabre 1973: Charley Varrick 1977: Telefon
Televisiereekse 1958: U.S. Marshal 1963: The Fugitive 1974: Planet of the Apes
Televisierolprente 1970: Smoke 1971: Duel 1973: Outrage 1977: The Ghost of Cypress Swamp
Video's 2015: Last of the Independents: Don Siegel and the Making of 'Charley Varrick'
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2020