Sydney Scotia (* 1997) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent A Mermaid's Tale (2016) en in die televisiereekse See Dad Run (2012), Some Assembly Required (2014), en ReBoot: The Guardian Code (2018).

Filmografie Rolprente 2016: A Mermaid's Tale The Cassettes Untitled Jayson Hoover Project This Hits Home

Televisiereekse 2012: See Dad Run 2014: Some Assembly Required 2018: ReBoot: The Guardian Code

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense