Chaley Rose is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Nashville (2012), Stitchers (2015), Filthy Preppy Teen$ (2015), en Code Black (2015).

Filmografie Televisiereekse 2012: Nashville 2015: Stitchers 2015: Filthy Preppy Teen$ 2015: Code Black

Televisierolprente 2018: Dinner for Two

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986