Emily Rose (gebore 2 Februarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse ER (1994), John from Cincinnati (2007), en Haven (2010).

Filmografie Rolprente 2017: An Hour Behind 2018: Treacherous

Televisiereekse 1994: ER 2007: John from Cincinnati 2010: Haven 2017: Red Blooded

Televisierolprente 2009: Operating Instructions 2009: Washington Field 2010: Perfect Plan 2013: The Thanksgiving House 2016: Secret Summer 2017: Daughter for Sale 2017: The Killing Pact

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu