Cristine Rose (gebore 31 Januarie 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent What Women Want (2000) en in die televisiereekse Star Trek: The Next Generation (1987), NCIS (2003), en Heroes (2006).

Filmografie Rolprente 1986: Singing the Blues in Red 2000: What Women Want 2010: Jeffie Was Here

Televisiereekse 1987: Star Trek: The Next Generation 1990: Ferris Bueller 1992: Flying Blind 1993: The Elvira Show 2003: NCIS 2006: Heroes

Televisierolprente 1985: Love, Long Distance 1991: Passion 2000: The Lost Child 2005: Go Figure

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu