Kyle Richards (gebore 11 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Car (1977), Halloween (1978), en The Watcher in the Woods (1980), en in die televisiereeks Down to Earth (1984).
Filmografie Rolprente 1977: The Car 1978: Halloween 1980: The Watcher in the Woods 1989: Curfew
Televisiereekse 1984: Down to Earth 2003: Hi Society 2010: The Real Housewives of Beverly Hills 2012: 10 Things That Make Me Happy 2017: The Healer (TV Series 2017)
Televisierolprente 1978: The Million Dollar Dixie Deliverance 1982: This Is Kate Bennett...
Video's 2007: 5ive Minutes with Marilyn 2014: Lady Gaga: G.U.Y.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu