Patricia Richardson (gebore 23 Februarie 1951) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ulee's Gold (1997) en in die televisiereekse Home Improvement (1991), The West Wing (1999), en Strong Medicine (2000).
Filmografie Rolprente 1997: Ulee's Gold 2001: Viva Las Nowhere 2011: Beautiful Wave 2017: County Line 2018: Cubby 2018: The Legacy of the Parent Trap
Televisiereekse 1988: Eisenhower & Lutz 1989: FM 1991: Home Improvement 1992: Storytime 1999: The West Wing 2000: Strong Medicine
Televisierolprente 1989: Parent Trap III 1996: Undue Influence 2003: Tim Allen Presents: A User's Guide to 'Home Improvement''' 2011: Bringing Ashley Home 2013: Snow Bride 2013: Chance at Romance Video's 2008: Long Story Short''
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1951