Beth Riesgraf (gebore 24 Augustus 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Alvin and the Chipmunks (2007) en in die televisiereekse Criminal Minds (2005), Leverage (2008), en The Librarians (2014).

Filmografie Rolprente 2007: Alvin and the Chipmunks 2009: Nobody In Limbo

Televisiereekse 2005: Criminal Minds 2008: Leverage 2014: The Librarians 2014: Caper 2015: Complications

Televisierolprente 2005: The Stereo Sound Agency

Video's 2013: Criminal Minds: Season 8 - Beautiful Minds

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu