Madison Riley (gebore 16 Maart 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fired Up! (2009), The Prankster (2010), en Grown Ups (2010), en in die televisiereeks Two and a Half Men (2003).

Filmografie Rolprente 2009: Fired Up! 2010: The Prankster 2010: Grown Ups 2012: Besties 2012: Super Zeroes

Televisiereekse 2003: Two and a Half Men

Televisierolprente 2013: Watching the Wilsons

Video's 2009: Without a Paddle: Nature's Calling

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu