Emily Rios (gebore 27 April 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Quinceañera (2006) en in die televisiereekse Breaking Bad (2008), The Bridge (2013), en From Dusk Till Dawn: The Series (2014).
Filmografie Rolprente 2006: Quinceañera 2009: Vicious Circle 2009: The Winning Season
Televisiereekse 2008: Breaking Bad 2013: The Bridge 2014: From Dusk Till Dawn: The Series 2017: Snowfall
Televisierolprente 2016: The Infamous
Video's 2012: Gold 'n' Honey
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu