Diana-Maria Riva (gebore 22 Julie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What Women Want (2000), 17 Again (2009), en McFarland, USA (2015), en in die televisiereeks The Good Guys (2010).

Filmografie Rolprente 2000: What Women Want 2009: 17 Again 2015: McFarland, USA

Televisiereekse 1996: Common Law 2001: Philly 2003: Luis 2007: Side Order of Life 2010: The Good Guys 2012: Rob 2015: Telenovela 2015: Telenovela en Espanol

Televisierolprente 2006: 52 Fights 2008: Fourplay 2011: Lost and Found Distefano

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu