Chita Rivera (23 Januarie 1933 - 30 Januarie 2024) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sweet Charity (1969), Sgt. Pepper's Lonely Hearts Club Band (1978), en Chicago (2002), en in die televisiereeks The Outer Limits (1963).

Filmografie Rolprente 1969: Sweet Charity 1978: Sgt. Pepper's Lonely Hearts Club Band 2002: Chicago 2018: Bathtubs Over Broadway 2019: Transmission: Roots to Branches Up in the Air

Televisiereekse 1955: Frankie Laine Time 1963: The Outer Limits 1978: De Mike Burstyn show 2001: Paul O'Grady's America 2009: Margo Rose Ferderer Reports

Televisierolprente 1956: Max Liebman Presents: The Maurice Chevalier Show 1963: Arthur Godfrey and the Sounds of New York 1976: The Stars and Stripes Show 1979: V.I.P. Night on Broadway Benefit 1987: A Show of Concern: The Heart of America Responds

Video's 2005: From Stage to Screen: The History of Chicago

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu