Judith Roberts (gebore 30 November 1934) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Eraserhead (1977), The Nanny Diaries (2007), Death Sentence (2007), en You Were Never Really Here (2017).
Filmografie Rolprente 1977: Eraserhead 1998: Three Below Zero 2007: The Nanny Diaries 2007: Death Sentence 2012: Fred Won't Move Out 2017: You Were Never Really Here
Video's 2013: Justin Timberlake: Mirrors 2014: 2014: 'Eraserhead'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu