Christina Robinson (gebore 8 November 1997) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Trondora en in die televisiereekse Dexter (2006) en Syn (2017).
Filmografie Rolprente 2016: Emma's Chance 2018: The Manor Trondora Trail's End
Televisiereekse 2006: Dexter 2017: Syn
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu