Elizabeth Rodriguez (gebore 27 Desember 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Miami Vice (2006), The Drop (2014), en Logan (2017), en in die televisiereeks Orange Is the New Black (2013).
Filmografie Rolprente 2006: Miami Vice 2013: Tio Papi 2014: The Drop 2016: 11:55 2017: Logan The Latin from Manhattan
Televisiereekse 2013: Orange Is the New Black
Televisierolprente 1995: Inflammable Blanco
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu