Emily Roeske (gebore 15 Julie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent 3 Ninjas: High Noon at Mega Mountain (1998).

Filmografie Rolprente 1997: Fell's Redeemer 1998: 3 Ninjas: High Noon at Mega Mountain

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu