Grace Rolek (gebore 10 Oktober 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Final Fantasy VII: Advent Children (2005) en in die televisiereekse George Lopez (2002) en Steven Universe (2013).
Filmografie Rolprente 2005: Final Fantasy VII: Advent Children
Televisiereekse 2002: George Lopez 2006: Lou and Lou: Safety Patrol 2013: Steven Universe
Video's 2011: Happiness Is a Warm Blanket, Charlie Brown
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu