Xosha Roquemore (gebore 12 Desember 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Precious (2009), G.B.F. (2013), en The Disaster Artist (2017), en in die televisiereeks The Mindy Project (2012).
Filmografie Rolprente 2009: Precious 2013: G.B.F. 2016: 9 Rides 2017: The Disaster Artist
Televisiereekse 2012: The Mindy Project 2025: Forever
Televisierolprente 2010: Playing with Guns
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1980's