Amber Rose (gebore 21 Oktober 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente School Dance (2014) en Sister Code (2015), en in die televisiereeks Inside Amy Schumer (2013).
Filmografie Rolprente 2014: School Dance 2015: Sister Code 2016: What Happened Last Night Cameron and Eddie Lose the Belt
Televisiereekse 2010: Master of the Mix 2013: Inside Amy Schumer 2016: The Amber Rose Show 2018: Open Late with Peter Rosenberg
Televisierolprente 2017: Loveline with Amber Rose
Video's 2010: Nicki Minaj Feat. Sean Garrett: Massive Attack 2017: Future: Mask Off
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu