Lori Rom (gebore 16 Augustus 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente He Got Game (1998) en Resident Evil: Degeneration (2008), en in die televisiereeks Charmed (1998).
Filmografie Rolprente 1998: He Got Game 2008: Resident Evil: Degeneration
Televisiereekse 1998: Charmed 2002: The Grubbs
Televisierolprente 2000: The Women of Charmed 2003: Charmed: Behind the Magic
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu