Stephanie Romanov (gebore 24 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spy Hard (1996), Thirteen Days (2000), The Final Cut (2004), en Last Night (2010).
Filmografie Rolprente 1996: Spy Hard 1997: Menno's Mind 1999: Dark Spiral 2000: Thirteen Days 2004: The Final Cut 2004: Tricks 2010: Last Night
Televisiereekse 1994: Models Inc. 1999: Angel
Televisierolprente 2003: Night Bites: Women and Their Vampires
Video's 2004: Malice in Wonderland: Wolfram & Hart 2005: Halos & Horns: Recurring Villainy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu