Rose Rollins (gebore 30 April 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mission: Impossible III (2006) en Pixels (2015), en in die televisiereekse The L Word (2004) en The Catch (2016).

Filmografie Rolprente 2005: Nobody Wants Your Film 2006: Mission: Impossible III 2015: Pixels

Televisiereekse 2004: The L Word 2006: In Justice 2010: Chase 2016: The Catch

Televisierolprente 2004: Nikki and Nora 2015: Guilt by Association

Video's 2013: Akon: So Blue

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu