Genesis Rodriguez (gebore 29 Julie 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Man on a Ledge (2012), Hours (2013), Tusk (2014), en Big Hero 6 (2014).
Filmografie Rolprente 2012: Man on a Ledge 2013: Hours 2014: Tusk 2014: Big Hero 6 2018: Delirium 2018: Icebox 2018: Centigrade 2019: Long Lonesome Highway: The Story of Michael Parks Moose Jaws
Televisiereekse 2007: Dame Chocolate 2008: Doña Bárbara 2017: Time After Time 2017: Big Hero 6 The Series
Video's 2015: Liam Neeson: Action All Night
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu