Mj Rodriguez (gebore 7 Januarie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Saturday Church (2017) en The Big Take (2018), en in die televisiereekse Nurse Jackie (2009) en Luke Cage (2016).
Filmografie Rolprente 2017: Saturday Church 2018: The Big Take 2019: The Next Act
Televisiereekse 2009: Nurse Jackie 2016: Luke Cage 2016: [Blank] My Life 2018: Pose
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Transgender mense