Angela Rockwood (gebore 14 Maart 1975) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse V.I.P. (1998), Push Girls (2012), en This Close (2018).

Filmografie Rolprente Pen pals

Televisiereekse 1998: V.I.P. 2012: Push Girls 2018: This Close

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1975