Wendy Raquel Robinson (gebore 25 Julie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Miss Congeniality (2000) en Something New (2006), en in die televisiereekse The Steve Harvey Show (1996) en The Game (2006).
Filmografie Rolprente 2000: Miss Congeniality 2003: With or Without You 2005: Rebound 2006: Something New 2015: Mysterious Ways 2016: Grandma's House 2016: A Weekend with the Family 2016: Boy Bye Gods and Robots
Televisiereekse 1995: Minor Adjustments 1996: The Steve Harvey Show 1998: Getting Personal 2006: The Game 2013: Kimmie's Kitchen 2017: The Mayor 2019: Starving Artist
Televisierolprente 2014: Mali Music: Beautiful 2014: My Dad's a Soccer Mom 2015: Community Impact Awards
Video's 2008: Peaches 2009: Contradictions of the Heart
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu