Tanya Roberts (15 Oktober 1955 - 4 Januarie 2021) was 'n Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger. Sy was van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Beastmaster (1982), Sheena: Queen of the Jungle (1984), en A View to a Kill (1985), en in die televisiereeks That '70s Show (1998).
Filmografie Rolprente 1975: Forced Entry 1982: The Beastmaster 1984: Sheena: Queen of the Jungle 1985: A View to a Kill 1986: Body Slam 1988: Purgatory 1990: Night Eyes 1991: Inner Sanctum 1991: Legal Tender 1993: Sins of Desire
Televisiereekse 1976: Charlie's Angels 1994: Hot Line 1996: Time & Again 1998: That '70s Show 2000: Famous Homes & Hideaways 2005: TV Land Confidential 2005: I Can't Believe I Wore That
Televisierolprente 1983: Murder Me, Murder You 1999: Entertainment Tonight Presents: Charlie's Angels - Uncovered
Video's 1992: Almost Pregnant 2000: The Men Behind the Mayhem: The Special Effects of James Bond 2005: The Saga of 'The Beastmaster''' 2006: Film '85 BBC Report''
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Sterftes in 2021 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1949