Naya Rivera (12 Januarie 1987 - 8 Julie 2020) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Master of Disguise (2002) en in die televisiereekse The Fresh Prince of Bel-Air (1990), The Royal Family (1991), en Glee (2009).

Filmografie Rolprente 2002: The Master of Disguise 2017: Mad Families

Televisiereekse 1990: The Fresh Prince of Bel-Air 1991: The Royal Family 2009: Glee 2009: Pop Wrapped TV 2018: Step Up: High Water

Video's 2011: Guesting on Glee 2011: Stevie Nicks Goes Glee 2013: The Naughty List

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020