Rebecca Rittenhouse (gebore 30 November 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Don't Worry, He Won't Get Far on Foot (2018) en in die televisiereekse Red Band Society (2014), Blood & Oil (2015), en The Handmaid's Tale (2017).

Filmografie Rolprente 2018: Don't Worry, He Won't Get Far on Foot 2018: Unfriended: Dark Web

Televisiereekse 2014: Red Band Society 2015: Blood & Oil 2017: The Handmaid's Tale 2018: Into the Dark

Televisierolprente 2017: Real Life

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense