Robin Riker (gebore 2 Oktober 1952) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Alligator (1980) en in die televisiereekse Brothers (1984), Buffy the Vampire Slayer (1996), en The Gregory Hines Show (1997).
Filmografie Rolprente 1980: Alligator 1992: Body Chemistry II: The Voice of a Stranger 2002: The Stoneman 2012: The Famous Joe Project 2016: Saved by Grace
Televisiereekse 1984: Brothers 1990: Get a Life 1992: Shaky Ground 1994: Thunder Alley 1996: Buffy the Vampire Slayer 1997: The Gregory Hines Show
Televisierolprente 1983: Herndon 1998: Brink! 1999: Don't Look Under the Bed 2003: Exit 9
Video's 1993: Stepmonster
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu