Amy Rider (gebore 8 Mei 1985) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kill Speed (2010) en Mega Shark vs. Kolossus (2015), en in die televisiereeks The Secret Life of the American Teenager (2008).
Filmografie Rolprente 2010: Kill Speed 2012: The Monogamy Experiment 2015: Mega Shark vs. Kolossus
Televisiereekse 2006: Kababayan LA 2008: The Secret Life of the American Teenager
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu