Salli Richardson (gebore 23 November 1967) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Anacondas: The Hunt for the Blood Orchid (2004), I Am Legend (2007), en Black Dynamite (2009), en in die televisiereeks Eureka (2006).
Filmografie Rolprente 1992: How U Like Me Now 1994: A Low Down Dirty Shame 1994: Sioux City 1999: Lillie 2004: Anacondas: The Hunt for the Blood Orchid 2007: I Am Legend 2009: Black Dynamite 2009: Pastor Brown 2010: I Will Follow 2012: We the Party 2013: Playin' for Love 2015: The Sin Seer
Televisiereekse 1994: Gargoyles 1996: Gargoyles: The Goliath Chronicles 1998: Mercy Point 1999: Family Law 1999: Lift Every Voice 2006: Eureka 2015: Stitchers
Televisierolprente 1994: I Spy Returns 2012: The Secret Lives of Wives 2013: Teachers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu