Ashley Rickards (gebore 4 Mei 1992) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gamer (2009), Fly Away (2011), en Sassy Pants (2012), en in die televisiereeks Awkward. (2011).

Filmografie Rolprente 2009: Gamer 2011: Fly Away 2012: Sassy Pants 2014: At the Devil's Door 2017: The Outcasts 2017: Killer App Christopher Hope et le secret de Napoléon The Danger of Positive Thinking

Televisiereekse 1990: Distant Roads 2011: Awkward. 2012: Awkward. After Show. You're Welcome. 2017: Dimension 404

Televisierolprente 2007: American Family

Video's 2013: M83: Claudia Lewis 2014: Speak of the Devil

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense