Haley Lu Richardson (gebore 7 Maart 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Survivors (2014), The Edge of Seventeen (2016), Split (2016), en Columbus (2017).

Filmografie Rolprente 2014: The Last Survivors 2014: The Young Kieslowski 2015: The Bronze 2015: Follow 2016: The Edge of Seventeen 2016: Split 2017: Columbus 2018: Support the Girls 2019: The Chaperone Five Feet Apart

Televisiereekse 2015: Mortal Kombat X: Generations 2018: IMDb on the Scene - Interviews

Televisierolprente 2012: Christmas Twister 2013: Adopted 2013: Escape from Polygamy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense