Ehud Olmert, (Hebreeus: אהוד אולמרט, gebore op 30 September 1945 in Binyamina) is 'n Israelse advokaat en politikus wat aan die HaLikud- en later aan die Kadima-party het behoort.

Hy het van 1974 tot 1998 en van 2003 tot 2009 'n lid van die Knesset gewees.

Hy was burgemeester van Jerusalem (1993-2003) en Eerste Minister van Israel (2006-2009) gewees (die Olmert-kabinet).

Hy was ook Minister gewees van: Sonder portefeulje (minderhede, 1988-1990) Gesondheid (1990-1992) Ekonomie (2003-2006) Kommunikasie (2003-2005) Finansies (2005-2006) Welsyn en Sosiale Sake (2006-2007)

Van Februarie 2016 tot Julie 2017 het hy vir o.a. omkopery in die tronk gewees.

Eksterne skakels

Knesset se webwerf

Kategorie:Israelse Jode Kategorie:Israelse ministers Kategorie:Eerste Ministers van Israel Kategorie:Lede van die Knesset Kategorie:Burgemeesters van Jerusalem Kategorie:Advokate Kategorie:Kriminele Kategorie:Ministers van Ekonomie Kategorie:Ministers van Finansies Kategorie:Ministers van Gesondheid Kategorie:Ministers van Kommunikasie Kategorie:Ministers van Sosiale Sake Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Lewende mense