Bnei Brak, Hebreeus: בני ברק , Arabies: بني براك , is 'n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met 'n bevolking van sowat 194 000 in 2017.
Die stad lê net oostelik van die stad Tel Aviv.
Bnei Brak is 'n sentrum van die Garediese Judaïsme en een van die armste en digbevolkste stede in Israel, asook die vyfde mees bevolkte stad ter wêreld.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
300px|links|duimnael|Garediese Jode in Bnei Brak
Kategorie:Judaïsme in Israel Kategorie:Nedersettings in Israel