Hierdie rivier vloei in die Noordoos-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Skulpspruit.

Die Skulpspruit is 'n rivier wat deur Jamestown in die Noordoos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Sy monding is by die Holspruit wat later by die Kraairivier aansluit op pad Oranjerivier toe.

Oorsprong Wes van Jamestown by

Monding Holspruit (oos van Jamestown) by

Kategorie:Kraairiviersytakke Kategorie:Riviere in Oos-Kaap