Ramat Gan, Hebreeus: רמת גן , Arabies: رمات غان , is 'n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met 'n bevolking van sowat 156 000 in 2017. Die stad lê oos van die stad Tel Aviv.
Ramat Gan huisves een van die grootste diamantbeurse in die wêreld en baie hoëtegnologie-nywerhede.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Israel