Ashkelon (ook wel Askelon), Hebreeus: אשקלון , Arabies: عسقلان , is 'n Israelse stad in die Suidelike distrik met 'n bevolking van sowat 138 000 in 2017.
Die stad lê noordelik van die Gasastrook aan die Middellandse See.
Ashkelon het in die Oudheid tot die Filistyne-gebied behoort.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Israel Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See Kategorie:Fenisiese stede