Bat Yam, Hebreeus: בת ים , Arabies: بات يام , is 'n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met 'n bevolking van sowat 129 000 in 2017.
Die stad lê suidelik van die stad Tel Aviv aan die Middellandse See.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Israel Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See