Die Telemachusspruit is 'n spruit wat in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Die Telemachusspruit lê in die opvanggebied van die Oranjerivier. Dit is 'n sytak van die Holspruit wat by die Kraairivier aansluit, oppad na sy monding aan die Oranje by Aliwal-Noord.
Oorsprong
Monding
Eksterne skakel Google-kaart van die Telemachusspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap Kategorie:Kraairiviersytakke