Die Toepolef Tu-22M was 'n supersoniese bomwerper van die Sowjetunie met die NAVO-verslagnaam Backfire. Dit het oor swaaivlerke beskik en het die Toepolef Tu-22 vervang. Die motors was meer konvensioneel geplaas en was ook die nuwe, kragtiger Kuznetsov motors.
Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Toepolef Tu-22M-3: Item Statistiek Aantal motors 2 Tipe motor Straalmotor Vervaardiger Kuznetsov NK-2512MV turbowaaier Kraglewering per motor 25 051 kg stukrag Vlerkspan 34,28 m Lengte 42,46 m Hoogte 11,05 m Vlerkoppervlakte 175,8 m2 Maks. opstygmassa 124 000 kg Maks. snelheid 2 000 km/h Operasionele hoogte 13 226 m Togafstand 4 000 km Klimvermoë 15 meter per sekonde Bewapening Een 23mm kanon in die stert,maksimum bomvrag van 24 000 kgof drie Kh-22 missiele
Bron Crosby, Francis: THE WORLD ENCYCLOPEDIA OF FIGHTERS & BOMBERS. 2015.
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Russiese wapentuig